From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Ligging in die provinsie Namur | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Gewes (deelstaat) | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 50°28′N 4°52′E / 50.467°N 4.867°O |
| Stigting | Keltiese nedersetting |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 175,69 vk km |
| Hoogte bo seevlak | - m bo seespieël |
| Bevolking: | |
| - Totaal (1 Januarie 2010) | 108 950 |
| - Bevolkingsdigtheid | 620/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| Burgemeester | Maxime Prévot (LE) |
| Amptelike Webwerf | namur.be |
Namur, Nederlands: Namen, Wallonies: Nameur, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Namur. Die munisipale gebied het 'n bevolking van 108 950 (2010) en 'n oppervlakte van 176 km².
Namur is die hoofstad van die gelyknamige Franssprekende provinsie. Dit is sowat 65 kilometer suid-oos van die Belgiese hoofstad Brussel by die samevloeiing van die Sambre- en Maasriviere geleë. Namur is die setel van die Waalse parlement, 'n Rooms-Katolieke biskop en die Rooms-Katolieke universiteit Notre-Dame de la Paix.
Die stad is in 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog ernstig beskadig.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Namur. |