From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Noah Centineo | |
| Geboortenaam | Noah Gregory Centineo |
|---|---|
| Geboorte | 9 Mei 1996 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |

Noah Centineo (gebore 9 Mei 1996) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Abraham & Sarah, the Film Musical (2014), To All the Boys I've Loved Before (2018), en Sierra Burgess Is a Loser (2018), en in die televisiereeks The Fosters (2013).