From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Noordwesdistrik | |
|---|---|
| Land: | |
| Hoofstede: | Maun |
| Oppervlakte: | 129 930 km² |
| Bevolking: | 142 970 (2001) |
| Bevolkingsdigtheid: | 1,1/km² |
Die Noordwesdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 142 930 gehad en sy hoofstad is Maun. Dit grens in die weste en noorde aan Namibië.
| Distrikte van Botswana | |||
|---|---|---|---|
|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos | |||