Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Oker (kleurstof)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Drie verskillende okers
Himbameisie in rooi oker

Oker is 'n minerale kleurstof wat van geel (goudoker) tot rooi of selfs pers kan strek.

Die chemiese samestelling wys vir die geel weergawes veral goethiet (FeO(OH)) uit en dit bevat meer hematiet (Fe2O3) vir rooier pigmente.[1]

Oker word deur die Himba van Namibië vir kosmetiese doeleinde gebruik.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Oker_(kleurstof)
10 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF