From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Okinawa Inheemse naam: 沖縄本島 | |
|---|---|
Kaart van Okinawa-eiland | |
| Geografie
| |
| Ligging | Stille Oseaan |
| Koördinate | 26°30′N 127°56′O / 26.500°N 127.933°O |
| Argipel | Ryukyu-eilande
|
| Oppervlakte | 1 201,03 vk km
|
| Administrasie | |
| Prefektuur | Okinawa
|
| Grootste stad | Naha (313 970)
|
| Demografie | |
| Bevolking | 1 384 762
|


Okinawa (Japannees: 沖縄本島 Okinawajima, "Okinawa-hoofeiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan en behoort aan Japan. Dit vorm deel van die Ryukyu-eilande. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Okinawa hier plaasgevind.