From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

'n Opstand of rebellie vind plaas wanneer 'n individu of groep mense in verset kom teen gesag. 'n Opstand wissel van burgerlike ongehoorsaamheid tot gewapende verset. Suksesvolle opstandings kan lei tot 'n revolusie of 'n bevryding. Iemand wat in opstand kom heet 'n rebel of opstandeling.
Die intensiteit van 'n opstand verskil dikwels en kan strek van 'n plaaslike oproer tot 'n burgeroorlog: