From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Koördinate | 47°04′N 21°55′O / 47.067°N 21.917°O |
| Stigting | 1113 |
| Oppervlak: | |
| - Totaal | 156,2 km² |
| Hoogte bo seevlak | 142 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2011) | 206 614 |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 172/vk km |
| Tydsone | UTC+2 |
| - Somertyd | UTC+3 |
| Burgemeester | Ilie Gavril Bolojan |
| Amptelike Webwerf | oradea.ro |
Oradea (uitgespreek /oˈrade̯a/, Duits: Großwardein, Hongaars: Nagyvárad) is 'n stad in noordwestelike Roemenië. Volgens die 2011-sensus het die stad 196 367 inwoners gehad, waarvan 'n beduidende minderheid Hongare was (45 305; 24.9%). Oradea lê omtrent halfpad tussen die stede Arad en Satu Mare en is op die oewer van die Crișul Repede-rivier geleë.