Orbea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Subfamilie: | Asclepiadoideae |
Tribus: | Ceropegieae |
Genus: | Orbea Haw., 1812 |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Orbea is 'n genus van sukkulente struikgewasse wat inheems aan Afrika en die Arabiese Skiereiland is. Hierdie genus staan gesamentlik as die aasblomme of bokhorings bekend.[1]
Daar is 59 spesies wat tot die genus hoort:[2]