From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Praag | |
|---|---|
| Tipe webblad | Aktuele sake |
| Taal(e) | Afrikaans |
| Registrasie | Opsioneel |
| Eienaar | Dan Roodt |
| Outeur | Verskeie |
| Opgerig | 2000 |
| Huidige status | Onaktief |
| URL | praag |
PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksie Groep) was 'n aktuele webwerf onder uitgawe van Dan Roodt en onder redaksie van Karin Roodt.[1] Verskeie joernaliste skryf artikels en lewer insette vir die webtuiste, onder andere Gustav Venter (sportredakteur) en André Olivier (motors).
'n Aparte Engelse portaal is onder die domein praag.org bedryf.