From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Pat Bishop | |
| Geboortenaam | Patricia Mary Bishop |
|---|---|
| Geboorte | 13 Junie 1946 |
| Sterfte | 28 Maart 2000 (op 53) |
| Nasionaliteit | Australies |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Pat Bishop (13 Junie 1946 – 28 Maart 2000) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Don's Party (1976) en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Blue Heelers (1994).