Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Patroon (vorm)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

"Trellis" (latwerk) van William Morris, plm. 1864

'n Patroon bestaan uit 'n herhaling van eenvoudiger eenhede of ontstaan as gevolg van die herhaalde toepassing van dieselfde reëls.

Wiskunde

[wysig | wysig bron]

Wiskunde word algemeen beskryf as die wetenskap van patrone. Enige reeks getalle wat deur 'n wiskundige funksie gemodelleer kan word, word as 'n patroon beskryf.

Musiek

[wysig | wysig bron]

Musiek volg gewoonlik 'n bepaalde patroon met 'n sekwensie van note, dromme of perkussie.


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Patroon_(vorm)
4 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF