Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Peggy Ahern

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Peggy Ahern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peggy Lenore Ahearn Blaylock
Geboorte (1917-03-19)19 Maart 1917
Sterfte 24 Oktober 2012 (op 95)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peggy Ahern (19 Maart 1917 – 24 Oktober 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Not So Long Ago (1925), The Vanishing American (1925), en Some Pun'kins (1925).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1925: Not So Long Ago
  • 1925: The Vanishing American
  • 1925: Some Pun'kins

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1960: Mischief Makers

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1984: Our Gang: Inside the Clubhouse

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Peggy_Ahern
4 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF