From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Peggy Ashcroft | |
| Geboorte | 22 Desember 1907 |
|---|---|
| Sterfte | 14 Junie 1991 (op 83) |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Peggy Ashcroft (22 Desember 1907 – 14 Junie 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The 39 Steps (1935), Sunday Bloody Sunday (1971), en A Passage to India (1984).