Penvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. hystrix
|
Binomiale naam | |
Diodon hystrix | |
Sinonieme | |
Die penvis (Diodon hystrix) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in warm waters. In Engels staan die vis bekend as die Spotfin porcupinefish. Die vis word tot 71 cm lank.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Diodon hystrix. |