Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Pepyn III van Vermandois

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Pepyn III, Graaf van Vermandois (ook bekend as Pepyn II, Graaf van Senlis; Frans: Pépin) (gebore omstreeks 846; sterf in 893) was 'n Frankiese adellike; die Graaf van Senlis en van Vermandois (850 – 893); Heer van Valois (877 – 886),[1] en later Graaf van Valois (886 – 893). Hy was die seun van Pepyn van Vermandois en Valois en derhalwe die kleinseun van Bernard van Italië, wat self 'n kleinseun was van Karel die Grote. Pepyn III se broers was Herbert I van Vermandois en Bernard II, Graaf van Laon.

Die identiteit van Pepyn III se vrou is onbekend; hul seun was:

  • Pepyn III (876 – 922), Graaf van Senlis.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. McKitterick 1999, p. 360-361.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Dunbabin, Jean (2000). France in the making, 843-1180. Oxford University Press.
  • McKitterick, Rosamond (1999). The Frankish Kingdoms under the Carolingians. Pearson Education Limited.
Voorafgegaan deur
Pepyn II
Graaf van Vermandois
850 - 893
Opgevolg deur
Herbert I
Voorafgegaan deur
Pepyn II
Graaf van Senlis
850 - 893
Opgevolg deur
Pepyn III van Senlis
Voorafgegaan deur
-
Heer van Valois
877–886
Opgevolg deur
hy self
(Graaf van Valois)
Voorafgegaan deur
hy self
(Graaf van Valois)
Graaf van Valois
886–893
Opgevolg deur
Herbert I

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Pepyn_III_van_Vermandois
9 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF