Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Per capita

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min


Per capita is 'n Latynse uitdrukking wat "per kop" of "per persoon" beteken. Dit word meestal gebruik om die gemiddelde van iets per persoon aan te dui en word dikwels vir ekonomiese aanwysers gebruik. Die BNP per capita is byvoorbeeld 'n beter statistiek as die absolute BNP, omdat dit ook die aantal mense in 'n land in ag neem.

Voorbeelde

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Per_capita
21 views | Status: cached on May 07 2025 09:22:35
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF