From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| #CD853F |
Peru is 'n kleur, 'n vaal skakering van bruin.
Die eerste opgetekende gebruik van Peruvian brown as 'n kleurnaam in Engels was in 1924.[1]
Volgens verskeie kleurskemas word peru as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #CD853F |
| RGB-kleurmodel | (205, 133, 63) |
| CMYK | (0, 35, 69, 20) |
| HSV | (30°, 69%, 80%) |