From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Peter Eszterhás | |
| Geboorte | 5 September 1940 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Deens |
| Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Peter Eszterhás (gebore 5 September 1940) is 'n Deense regisseur, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Når engle elsker (1985) en En afgrund af frihed (1989), en in die televisiereeks Gøngehøvdingen (1992).