Pomeroy | |
---|---|
Koördinate: 28°33′52″S 30°26′19″O / 28.56444°S 30.43861°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Umzinyathi |
Munisipaliteit | Msinga |
Stigting | 1867 |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,97 km2 (2,31 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 621 |
• Digtheid | 272/km2 (700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.4% |
• Indiërs/Asiërs | 4.3% |
• Bruin mense | 2.3% |
• Swart mense | 91.5% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 89.7% |
• Engels | 6.9% |
• Ander | 3.3% |
Poskode (strate) | 3020 |
Skakelkode | 034 |
Pomeroy is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is in 1867 gestig. Dit is vernoem na George Pomeroy Colley wat die noodlottige Britse magte tydens die Slag van Majuba gelei het. Die R33-provinsiale pad gaan deur die dorp.