From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Gewes (Região) | Porto |
| Koördinate | 41°10′N 08°37′W / 41.167°N 8.617°W |
| Stigting | 275 v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 41,42 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 0 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2021) | 231 962 |
| - Bevolkingsdigtheid | 5 736/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 1 737 395 |
| Tydsone | UTC ±0 (WET) |
| Somertyd | UTC +1 (WEST) |
| Burgemeester | Rui Moreira |
| Amptelike Webwerf | cm-porto.pt |
Porto is die tweede grootste stad in Portugal, geleë langs die Dourorivier, sowat 5 km vanaf die Atlantiese Oseaan. Die stad is bekend vir die portwyn wat hiervanaf uitgevoer word. Die stad is ook bekend vir die Maria Pia-brug en die sokkerklub FC Porto. Die historiese binnestad van Porto is in 1996 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.