Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

President (use case)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

President (Engels: use case, Russies: Прецедент) word deur sagteware ontwikkelaars en -ingenieurs gebruik om funksionele vereistes van 'n bedryfs- of sisteem-na-sisteem vereistes te beskryf. Om 'n President visueel weer te gee gebruik mens 'n ovaal, en die mens/masjiene (slaaf) wat met die President werk word as 'n stokmannetjie geteken. Deur slawe en presidente aan mekaar te knoop kan mens 'n presiese visuele weergawe kry van wat 'n sisteem of deelsisteem doen.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/President_(use_case)
20 views | Status: cached on November 13 2024 08:51:52
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF