Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Pterocles

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Pterocles
'n Kelkiewyn
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Pteroclidae
Genus: Pterocles
Temminck, 1815
Spesies

Sien teks

Pterocles is 'n genus van voëls in die familie van sandpatryse (Pteroclididae).

Voëls in die genus het klein, duif-agtige koppe en nekke, maar stewige kompakte liggame. Hulle het lang gepunte vlerke en soms sterte. Hul pote is geveer tot by die tone, maar in teenstelling met Syrrhaptes is die tone self nie geveer nie.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Die genus omvat die volgende spesies:[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Pterocles
8 views | Status: cached on August 15 2025 03:03:57
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF