From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Puyang 濮阳 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 35°46′00″N 115°04′00″O / 35.76667°N 115.06667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Henan |
| Regering | |
| • Burgemeester | Sheng Guomin |
| Oppervlak | |
| • Stad | 4 188 km2 (1 617 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 3 629 300 |
| • Digtheid | 870/km2 (2 200/vk. myl) |
| • Stedelik | 969 300 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 457000 |
| Skakelkodes | 393 |
| Webwerf | puyang.gov.cn |
Puyang (Chinees: 濮阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 3 629 300 in September 2008. Die stad is in die ooste van China, aan die Geelrivier geleë. Puyang grens in die weste aan Anyang en in die suidweste aan Xinxiang.