From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Ram Narayan | |
|---|---|
| Agtergrondinligting | |
| Gebore | 25 Desember 1927 Udaipur, Indië |
| Sterf | 9 November 2024 |
| Genres | Indiese klassieke musiek |
| Beroep(e) | musikant |
| Instrumente | sarangi |
| Jare aktief | 1944 – 2013 |
| Webwerf | Pandit Ram Narayan |
Ram Narayan (Hindi: राम नारायण; IAST: Rām Nārāyaṇ) (25 Desember 1927 - 9 November 2024) was 'n Indiese musikant wat die sarangi bespeel. In 2005 het hy 'n Padma Vibhushan gewen.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Ram Narayan. |