Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Razdor (Wolodarski-rajon)

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min

Razdor

Раздор
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Razdor is in Astrachan-oblast
Razdor
Razdor
Die ligging van Razdor in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°24′38″N 48°16′59″O / 46.41056°N 48.28306°O / 46.41056; 48.28306
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal199
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416172

Razdor (Russies: Раздор) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Choetor Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Nowi Ritsjan, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Razdor 196 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 142 72,4%
Russe 50 25,5%
Belarusse 4 2%
Totaal 196 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Razdor_(Wolodarski-rajon)
14 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF