Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Reinhold Bernt

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Reinhold Bernt
Geboorte (1902-12-19)19 Desember 1902
Sterfte 26 Oktober 1981 (op 78)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur, skrywer, en assistentregisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Reinhold Bernt (19 Desember 1902 – 26 Oktober 1981) was 'n Duitse akteur, skrywer, en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Blue Angel (1930) en Kirschen in Nachbars Garten (1935), en in die televisiereekse Das Millionending (1966) en Sein Traum vom Grand Prix (1968).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1930: The Blue Angel
  • 1931: Trapeze
  • 1932: The Gala Performance
  • 1935: Kirschen in Nachbars Garten
  • 1936: Donner, Blitz und Sonnenschein
  • 1949: Rotation
  • 1964: Destination Death
  • 1973: Ewig junger Valentin

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1963: Die Laubenpieper
  • 1966: Das Millionending
  • 1968: Sein Traum vom Grand Prix

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1957: Romeo und Julia von Berlin
  • 1960: Die Gaunerkomödie
  • 1960: Ich rufe Dresden
  • 1962: Der fünfzigste Geburtstag
  • 1962: Heute nacht starker Nebel
  • 1966: Socialaristokraten

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Reinhold_Bernt
4 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF