From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Remora | |
|---|---|
| Dorsale aansig | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | R. remora
|
| Binomiale naam | |
| Remora remora | |
Die Remora (Remora remora) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom.

Die vis is eenvormig donkerbruin en word tot 62 cm lank. Dit het 'n suier op die kop en kan homself aan haaie, groter visse, seeskilpaaie en selfs skepe heg deur aan hulle vas te suig met die suier.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Remora remora. |