From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Rena Sofer | |
| Geboortenaam | Rena Sherel Sofer |
|---|---|
| Geboorte | 2 Desember 1968 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 2 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1987–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Rena Sofer (gebore 2 Desember 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Traffic (2000) en Keeping the Faith (2000), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Ed (2000).