From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Ribblerivier | |
|---|---|
|
'n Kaart van riviere in Lancashire met die ligging van die Ribble-rivier in die middel | |
| Monding | Ierse See |
| Stroomgebied | Engeland, Verenigde Koninkryk |
| Lengte | 121 km (75 myl) |
| Oorspronghoogte | 246 m (807 voet) |
| Mondinghoogte | 0 m |
Die Ribble (Engels: River Ribble) is 'n rivier wat deur Noord-Yorkshire en Lancashire, graafskappe in Noordelike Engeland, vloei.