Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Rick Burks

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Rick Burks
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rick Burks (26 Julie 1960 – 19 Februarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blood Diner (1987) en The Under Achievers (1987).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1987: Blood Diner
  • 1987: The Under Achievers

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1987: David Bowie: Day in Day Out

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Rick_Burks
8 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF