From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Rita Christiani | |
| Geboorte | 22 Desember 1917 |
|---|---|
| Sterfte | 23 Mei 2008 (op 90) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Rita Christiani (22 Desember 1917 – 23 Mei 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Road to Morocco (1942), I Walked with a Zombie (1943), en Happy Go Lucky (1943).