From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Robert Allen | |
| Geboortenaam | Irvine E. Theodore Baehr |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 1919–1986 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Robert Allen (28 Maart 1906 – 9 Oktober 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Air Hawks (1935), Rio Grande Ranger (1936), The Unknown Ranger (1936), en The Awful Truth (1937).