From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Rodd Redwing | |
| Geboorte | 24 Augustus 1904 |
|---|---|
| Sterfte | 29 Mei 1971 (op 66) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Rodd Redwing (24 Augustus 1904 – 29 Mei 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Conquest of Cochise (1953), The Ten Commandments (1956), The Mole People (1956), en Charro! (1969).