From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min
| Rosaceae | |
|---|---|
| Blom van Rosa arvensis | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Rosales |
| Familie: | Rosaceae Juss. |
| Subfamilies | |
| Verspreiding | |
| Sinonieme[1] | |
Rosaceae is die roos-familie wat hoort tot die orde Rosales. Hierdie familie sluit die genus Rosa in, een van die bekendste plante op aarde. Ander lede van die familie is die: appel, perske, pruim, nektarien, appelkoos, amandel, kersie, kweper en aarbei. Al die plante is afkomstig vanaf die Noordelike halfrond. Daar hoort 3000 spesies tot die familie waarvan 120 in Suider-Afrika voorkom en slegs sewe is bome.
Daar is 110 genera wat tot die familie hoort:[2]
Van die Suider-Afrikaanse spesies is: