From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Ruth Niehaus | |
| Geboortenaam | Ruth Hildegard Rosemarie Niehaus |
|---|---|
| Geboorte | 11 Julie 1925 |
| Sterfte | 24 September 1994 (op 69) |
| Nasionaliteit | Duits |
| Kinders | Imogen Jochem |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1948–1994 |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Ruth Niehaus (11 Julie 1925 – 24 September 1994) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The House in Montevideo (1951), Love's Carnival (1955), en Studentin Helene Willfüer (1956).