From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Rutuls (Rutulianers) | |
|---|---|
| Totale bevolking: | 48 000[1] |
| Belangrike bevolkings in: |
|
| Taal: | Rutulies, Russies, Azerbeidjans |
| Geloofsoortuiging: | Hoofsaaklik Soennitiese Islam[1] |
| Verwante etniese groepe: | |

Die Rutuls (of Rutulianers) (Rutulies: Myhabyr) is 'n etniese groep die noordelike Kaukasus-streek in die Europese deel van Rusland. Hulle praat Rutulies, 'n Noordoos-Kaukasiese taal, as moedertaal en Russies en Azerbeidjans as tweede taal. Die Rutuls is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam.
Die meeste Rutuls leef in die Dagestan, gevolg deur Azerbeidjan.
{{cite web}}: Onbekende parameter |dead-url= geïgnoreer (hulp)