Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

San Joaquin-rivier

From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min


San Joaquin-rivier
Boloop van die San Joaquin-rivier in die Ansel Adams-wildernis.
Boloop van die San Joaquin-rivier in die Ansel Adams-wildernis.
Boloop van die San Joaquin-rivier in die Ansel Adams-wildernis.

Die stroomgebied van die San Joaquin-rivier.

Oorsprong Thousand Island-meer, Ansel Adams-wildernis, Sierra Nevada, Kalifornië, (VSA)
Monding Suisun Baai, Antioch, Contra Costa/Solano Counties, Kalifornië, VSA
Stille Oseaan
Stroomgebied Kalifornië
Lengte 589 km (366 myl)[1]
Oorspronghoogte 2 999 m (9 839 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 145 m³/s (5 110 ft³/s)[2]
Stroomgebiedopp. 82 362 km² (31 800 myl²)[3]
Kaart van die San Joaquin-rivier-bekken in Noord-Amerika.
Kaart van die San Joaquin-rivier-bekken in Noord-Amerika.

Die San Joaquin-rivier (uitgespreek /ˈsæn wɑːˈkiːn/) is die tweede langste rivier in Kalifornië, 'n deelstaat in die VSA. Die rivier is 589 km lank.

Sytakke

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ (en) ACME Mapper. USGS Topo Maps for United States [map]. Cartography by United States Geological Survey. Retrieved on 26 Februarie 2015.
  2. ↑ (en) Benke and Cushing, bl. 555
  3. ↑ "Boundary Descriptions and Names of Regions, Subregions, Accounting Units and Cataloging Units" (in Engels). U.S. Geological Survey. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 26 Februarie 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/San_Joaquin-rivier
46 views | Status: cached on August 12 2025 16:23:29
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF