From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Dorre haakdoring | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Fabales |
| Familie: | Fabaceae |
| Genus: | Senegalia |
| Spesie: | S. hereroensis
|
| Binomiale naam | |
| Senegalia hereroensis (Engl.) Kyal. & Boatwr., (2013)
| |
| Sinonieme | |
| |
Die dorre haakdoring (Senegalia hereroensis) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems aan Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe.
Die plant se FSA-nommer is 171.[1]