From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kusrankdoring | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Rosids |
| Orde: | Fabales |
| Familie: | Fabaceae |
| Genus: | Senegalia |
| Spesie: | S. kraussiana
|
| Binomiale naam | |
| Senegalia kraussiana (Meisn. ex Benth.) Kyal. & Boatwr., (2013)
| |
| Sinonieme | |
| |
Die kusrankdoring (Senegalia kraussiana) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die plant is inheems aan Madagaskar, Mosambiek en Suid-Afrika.
Die plant se FSA-nommer is 173.1.[1]