| ||||||
Algemeen | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Naam, simbool, getal | serium, Ce, 58 | |||||
Chemiese reeks | lantaniede | |||||
Groep, periode, blok | 3, 6, f | |||||
Voorkoms | ||||||
Atoommassa | 140,12 (1) g/mol | |||||
Elektronkonfigurasie | [Xe] 4f15d16s2 | |||||
Elektrone per skil | 2, 8, 18, 19, 9, 2 | |||||
Fisiese eienskappe
| ||||||
Toestand | vastestof | |||||
Kristalstruktuur | kubies vlakgesentreerd | |||||
Ruimtegroep | Fm3m nommer: 225 | |||||
Strukturbericht-kode | A1 | |||||
Oksidasietoestande | 3, 4, (matige basiese oksied) |
Serium is 'n chemiese element met simbool (Ce). Dit is die mees algemene element van die lantanoiede en ook die eerste wat in suiwere vorm vervaardig is. William F. Hildebrand het dit in 1875 gepubliseer.[1]
Die element kan uit 'n mineraal bastnäsiet verkry word, maar dit kom ook voor in pikblende, 'n bekende uraanerts en in monasiet wat ook ander lantanoiede bevat.[1]
Serium onderskei hom van ander lantanoïede omrede van sy vermoë om vierwaardige verbindings te vorm. Dit hang saam met die feit dat die elektronkonfigurasie van 'n neutrale seriumatoom in sy grondtoestand [Xe]6s25d14f1is. Gewoonlik vorm Ln-metale met fluoor driewaardige fluoriede LnF3 omdat hulle die s- en d-elektrone verloor maar nie hulle f-elektrone nie. Serium reageer teen kamertemperatuur verder en verloor sy een f-elektron:[2]
Serium is nie heeltemal uniek nie. Terbium kan ook TbF4 vorm maar dit vereis temperature van 300-400 °C.
Die oranjegeel Ce4+-ioon is stabiel in water. Dit is 'n sterk oksideermiddel en word in redoks-titrasies gebruik. Die Ce3+-ioon is kleurloos.
'n Allooi van ontrent 40% Ce, 25% La en 25% ander lantanoiede wat uit die ertse verkry word, word mischmetal genoem en dit word gebruik in aanstekers om vonke te veroorsaak. Dit word ook in die staalnywerheid gebruik.[1]
Serium in die vorm van serium(IV)oksied CeO2 word vir die selektiewe katalitiese reduksiereaksie van NOx-gas gebruik. Hierdie SKR-reaksie behels:[3]
NOx is 'n belangrike vorm van lugbesoedeling.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
H | He | ||||||||||||||||||||||||||||||
Li | Be | B | C | N | O | F | Ne | ||||||||||||||||||||||||
Na | Mg | Al | Si | P | S | Cl | Ar | ||||||||||||||||||||||||
K | Ca | Sc | Ti | V | Cr | Mn | Fe | Co | Ni | Cu | Zn | Ga | Ge | As | Se | Br | Kr | ||||||||||||||
Rb | Sr | Y | Zr | Nb | Mo | Tc | Ru | Rh | Pd | Ag | Cd | In | Sn | Sb | Te | I | Xe | ||||||||||||||
Cs | Ba | La | Ce | Pr | Nd | Pm | Sm | Eu | Gd | Tb | Dy | Ho | Er | Tm | Yb | Lu | Hf | Ta | W | Re | Os | Ir | Pt | Au | Hg | Tl | Pb | Bi | Po | At | Rn |
Fr | Ra | Ac | Th | Pa | U | Np | Pu | Am | Cm | Bk | Cf | Es | Fm | Md | No | Lr | Rf | Db | Sg | Bh | Hs | Mt | Ds | Rg | Cn | Nh | Fl | Mc | Lv | Ts | Og |
Alkalimetale | Aardalkalimetale | Lantaniede | Aktiniede | Oorgangsmetale | Hoofgroepmetale | Metalloïde | Niemetale | Halogene | Edelgasse | Chemie onbekend |