From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Serwiese Wikipedia | |
|---|---|
| Tipe webblad | Wiki |
| Taal(e) | Serwies |
| Registrasie | Opsioneel |
| Eienaar | Wikimedia Stigting |
| Opgerig | 16 Februarie 2003 |
| Huidige status | Aktief |
| URL | sr.wikipedia.org |
Die Serwiese Wikipedia is die Serwiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Februarie 2003 begin. Dit het tans 706 820 artikels.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Serwiese Wikipedia. |