From Wikipedia (Af) - Reading time: 2 min
| Shahid Esau | |
Lid van die parlement
| |
Persoonlike besonderhede
| |
|---|---|
| Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en Militerê Veterane.