Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Louisiana |
Parish | Caddo, Bossier |
Koördinate | 32°28′N 93°55′W / 32.467°N 93.917°W |
Gestig op | 1836 |
Geïnkorporeer op | 20 Maart 1839 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 305,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 43 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Stad en county 2010) | 218 021 |
- Bevolkingsdigtheid | 749,2/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 535 000 |
Tydsone | CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) |
Klimaat | |
- Tipe | Subtropiese klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 11 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 6,5 / 28,2 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1305,1 mm |
Burgemeester | Tom Arceneaux |
Amptelike Webwerf | shreveportla.gov |
Shreveport is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Louisiana, en het 'n bevolking van 218 021 in 2010 gehad.
Shreveport is geleë in die noord-weste van Louisana, aan die oewer van die Redrivier.