Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Sidbury

From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min

Sidbury
Sidbury is in Oos-Kaap
Sidbury
Sidbury
Koördinate: 33°25′0″S 26°10′0″O / 33.41667°S 26.16667°O / -33.41667; 26.16667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitCacadu
Plaaslike MunisipaliteitMakana
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sidbury is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in 1820 gestig nadat lt. Richard Daniell 32 setlaars op eie koste hierheen gebring het. Hy het die dorp na sy huis in Engeland vernoem. In 1838 het lt Daniell ook die St. Pieterkerk gebou in die dorpie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]


Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Sidbury
6 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF