From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Sifilis | ||
| Klassifikasie en eksterne bronne | ||
| Hout beeld van 'n Sifilis-lyer uit die 16de eeu. | ||
| ICD-10 | A50-A53 | |
| ICD-9 | 090-097 | |
| DiseasesDB | 29054 | |
| MedlinePlus | 000861 | |
| eMedicine | med/2224emerg/563 derm/413 | |
| MeSH | D013587 | |
| | ||
Sifilis is 'n seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterieë Treponema pallidum. Die siekte kom slegs voor by mense. Jaarliks kry ongeveer 11 miljoen mense die siekte.