From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 48°05′N 9°13′O / 48.083°N 9.217°O |
| Stigting (eerste verwysing) | 1077 |
| Stadstatus | 1250 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 92,85 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 580 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (31 Desember 2012) | 15 517[1] |
| - Bevolkingsdigtheid | 167/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Thomas Schärer |
| Amptelike Webwerf | sigmaringen.de |
Sigmaringen is 'n stad in die suide van Duitsland in die deelstaat Baden-Württemberg. Die stad het 'n oppervlak van 92,85 km² en het 15 517 inwoners. Dit lê aan die Donau-rivier en is die hoofstad van die Sigmaringen-distrik.
Sigmaringen is bekend vir sy kasteel, die Schloss Sigmaringen, wat tot 1850 as die setel van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen gedien het.