Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sikasso | |
---|---|
Markplein van Sikasso | |
Ligging van Sikasso in Mali. | |
Koördinate: 11°19′0″N 5°40′0″O / 11.31667°N 5.66667°O | |
Land | Mali |
Bevolking | |
• Totaal | 225 753 |
Sikasso is die tweede grootste stad van Mali, en is geleë in die suide van die land. Die stad het 'n bevolking van sowat 130 700 in 2007 gehad.