From Wikipedia (Af) - Reading time: 1 min
|
Sint Pierre | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Oorsese gebied | |
| Koördinate | 46°46′N 56°10′W / 46.767°N 56.167°W |
| Stigting | |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 25 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 0–207 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2019) | 5 394 |
| - Bevolkingsdigtheid | 220/vk km |
| Tydsone | UTC -3 |
| Burgemeester | Nick Mullen |
| Amptelike webwerf | mairie-stpierre.fr |
Sint Pierre (Frans: Saint-Pierre, [sɛ̃.pjɛʁ]) is die hoofstad en enigste stad op die eilandstaat Sint Pierre en Miquelon, 'n Franse oorsese grondgebied in die Atlantiese Oseaan in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 5 394 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 25 km².