Die Slowene (Sloweens: Slovenci [slɔˈʋèːnt͡si]) is 'n Slawiesenasie en etniese groep inheems aan Slowenië wat Sloweens, 'n Suid-Slawiese taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Slowenië en maak volgens die laaste sensus van 2002 omtrent 83% van dié land se bevolking uit. Die meeste Slowene is aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk (58%).
Wêreldwyd leef tussen 2 en 2,5 miljoen Slowene, waarvan sowat 1,6 miljoen in Slowenië, tussen 164 634 en 178 415 in die Verenigde State, tussen 83 000 en 100 000 in Italië en 50 000 in Duitsland. Naas Slowene leef nog minderhede soos Serwiërs (2%), Kroate (1,8%) en Bosniake (1,1%) in Slowenië.
Die naam van die Slowene is, soos dié van die Slowake, afgelei van die ou benaming vir die Slawiërs (sloveni). Die woordstam daarvan het nog in benamings soos Sloweens (slovenščina) en Slowenië (Slovenija) bewaar gebly.[24]
↑Angela Brittingham; G. Patrizia de la Cruz (Junie 2006). "Ancestry: 2000 (Census 2000 Brief)"(PDF). United States Census 2000 (in Engels). U.S. Census Bureau. Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 4 Mei 2016.
↑ 6,06,1Jernej Zupančič, Milan Orožen Adamič, Hanzi Filipič (2001). Slovenci po svetu. Ljubljana: Rokus: Nacionalni atlas Slovenije (Kartografsko gradivo) / Inštitut za geografijo, Geografski inštitut Antona Melika.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑ 7,007,017,027,037,047,057,067,077,087,09Trebše-Štolfa, Milica, ed., Klemenčič, Matjaž, resp. ed. (2001). Slovensko izseljenstvo: zbornik ob 50-letnici Slovenske izseljenske matice. Ljubljana: Združenje Slovenska izseljenska matica. {{cite book}}: |author= has generic name (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link) AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
↑Ministère des Affaires étrangères et du Développement international. "Page d'erreur 404". France Diplomatie :: Ministère des Affaires étrangères et du Développement international (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2014. Besoek op 18 Maart 2015.