Encyclosphere.org ENCYCLOREADER
  supported by EncyclosphereKSF

Sokkie

From Wikipedia (Af) - Reading time: 3 min

'n Sokkie is 'n sosiale dans wat saam met 'n maat gedans word en veral gewild is onder Afrikaners. Die woord "sokkie" dui op hoe mense vroeër in hulle kouse (of kaalvoet) moes dans om die houtvloere in die studentesale te beskerm,[1] hoewel dit nie meer die geval is nie. Daar word ook na die dans verwys as "langarm", "sakkie-sakkie", "kotteljons" of "Water-pomp".

Sokkieplekke in Suid-Afrika

[wysig | wysig bron]
  • Danskraal, Belville in Northumberland-straat, Oakdale Industria, Bellville, huidig.[2]
  • Klipwerf Danssaal in Brackenfell-suid, sedert 1995.[3]
  • Nikita’s in Quarrystraat, Bellville, huidig.[4]
  • Opskop, naby Stellenbosch, sedert 2008.[5]
  • Rangos Langarm Dansplek, Nelspruit, sedert 2015.[6]
  • Spectro in Kerkstraat, Pretoria, 1980's.
  • Soundwave in Belville, 1980's – 1990's.
  • The Palms in Bottelarypad, naby Stellenbosch, huidig.[7]
  • Topaz in Vermeulenstraat, Pretoria, 1990's.
  • Zillertal in die Louis Pasteurgebou in Schoemanstraat, Pretoria.

Kunstenaars

[wysig | wysig bron]

Van die kunstenaars wat sokkie albums opgeneem het sluit in:

Van die kunstenaars wat sokkietreffers[8] vrygestel het sluit in:

Daar word ook gesokkie op musiek van internasionale[9] kunstenaars, soos byvoorbeeld:

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Etimologiewoordeboek van Afrikaans
  2. "13 best Afrikaans kuierplekke in the Northern Suburbs, Winelands and beyond". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2016. Besoek op 22 Maart 2017.
  3. "Klipwerf Danssaal". Besoek op 21 Maart 2017.[dooie skakel]
  4. "10-Best Afrikaans Kuierplekke in the Northern Suburbs" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2017.
  5. "Oflocal: Opskop". Besoek op 21 Maart 2017.[dooie skakel]
  6. "Laevelder: Dansplek open sy deure" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2017.
  7. "The Palms" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2017.
  8. "50 Goue Sokkie Treffers, Vol. 2". iTunes. Besoek op 21 Maart 2017.
  9. "50 Goue Sokkie Treffers". iTunes. Besoek op 21 Maart 2017.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Licensed under CC BY-SA 3.0 | Source: https://af.wikipedia.org/wiki/Sokkie
18 views |
↧ Download this article as ZWI file
Encyclosphere.org EncycloReader is supported by the EncyclosphereKSF